Login | Register | List on Ideal Dinner
Excelsior Weddings & Functions

Excelsior Weddings & Functions

Western Cape, Western Cape, South Africa

Unique
This website was built on Wix. Create yours today.Get StartedTuis Welkom by die plaastroue van jou drome ServicesDIENSTE Ons maak jou droom 'n realiteitSIEN MEER My dogter Lenize is op 2 September 2023 hier getroud. Wat 'n ongelooflike mooi en lekker troue! Ons het letterlik net opgedaag en alles was 100% en uit die boonste rakke. Rouxné is sekerlik een van die mees behulpsame ( en geduldige! ) wedding planners en het gesorg vir die mooiste decor en blomme, binne en buite die saal. En Pam se kos was onbeskryflik lekker. My skoonseun Jesse is 'n Australiër en die gaste from downunder kon nie genoeg van die lekker boerekos kry nie. Voeg daarby Stoffel se flinke diens by die kroeg en die personeel se hulp met die opruim en jy het 'n wenresep vir 'n droomtroue. Ons was sooo beindruk met alles en beveel hul 100% aan vir enige voornemende bruidspaar.Heleen Potgieter - Ma van die bruid.

Reviews

No published reviews yet — be the first to review this experience.

Leave a review